SC000460
LOGO ALDES BUSINESS BROKERS
KENNISGEWING IN TERME VAN ARTIKEL 34 VAN DIE INSOLVENSIE WET, WET 24 VAN 1936.
Kennisgewing word hiermee gegee dat KC Clapton (Pty) Ltd, Registrasienommer:
2019/570489/07, verteenwoordig deur Mr. Johannes Clapton, van voornemens is om sy besigheid bekend as KC Clapton (Pty) Ltd, wat besigheid doen te Wimpy Middelburg Mall, Shop 18 Middelburg Mall, Cnr Tswelopele and Samora Machel Streets, Middelburg, Mpumalanga te verkoop aan Aero Lodge (Pty) Ltd, Registrasienommer:
2025/735638/07, verteenwoordig deur Mr. Pieter Gruenbaum as `n lopende saak.
Alle navrae kan gerug word aan te Aldes Business Brokers
Angela Smith, Tel: 082 956 1821,
8 Watsonia Street, Kanonkop, Middelburg
Reference Number: SC000460