Sport

Onthou Paul Bester Jnr Memorial Run vanaand om 18:30!

Middelburgers word herinner aan die wedloop vanaand vanaf die Hervormde Kerk Noord gemeente.

Atlete wat deelneem aan die Paul Bester Jnr Memorial Run spring vanaand om 18:30 weg, wat almal genoeg tyd gee om na werk gou tekkies te gaan aantrek.

Oud en jonk is welkom, want daar is ’n 4.9km (R50) en ’n 10km (R90) wedloop (tydelike lisensies R50).

Almal wat deelneem aan die 10km wedloop, moet daarop let dat wedloopnommers op die voorkant van frokkies gedra moet word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button