Sport
Middelburg Stoeiklub gasheer van Puma- en MSV toernooi
Hope aksie word die naweek by die Middelburg Stoeiklub verwag!
Die Middelburg Stoeiklub is Saterdag die gasheer van die Puma- en Mpumalanga Stoeivereniging toernooi by die Kees Taljaard Sportklompleks.
Daar is veral groot opwinding onder die splinternuwe Pumatjies wat vir die eerste keer aan ’n toernooi gaan deelneem. Van hulle is so jonk as vyf jaar oud!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
