Sport
Middelburg-tennisspelers laat die rakette praat
Kees Taljaard se tennisbane was op 21 Februarie, propvol aksie tydens die Westerlike Mpumalanga Tennistoernooi.
Die toernooi het glad verloop met goeie sportmanskap en sterk deelname.
Spelers van regoor die streek het in verskeie afdelings meegeding en die bane was van vroegoggend tot laatmiddag bedrywig.
Foto’s: Carmia Jansen van Vuuren.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!












































