Sport
Meisies stem met getalle vir junior netbal
Protea legende Bongi Msomi insipireer meisies vir meer met die ronde bal
Staan opsy Kwaggas, die Sables wil verby.
Die Kwagga rugbydag waar junior netbal ook bekendgestel is Saterdag by Hoërskool Middelburg, was om die minste te sê, ’n reuse sukses.
Groot belangstelling
Dit is duidelik dat daar groot belangstelling vir netbal is ook buite skoolverband.
Die meisies het in groot getalle opgedaag om te wys hulle wil meer netbal speel as net ’n seisoen wat vinnig by die skool verby is.

Die Protea netbalspeler, Bongi Msomi, het die bekendstelling bygewoon en ’n vaardigheidskursus aangebied.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
