Hoërskool Middelburg is die Mpumalanga Superliga krieket kampioene. Agter: Colin van Staden (afrigter), Eduan Strydom, Herman Potgieter (kaptein), Shaun Neethling (afrigter), Hendré Nel, Conrad Viljoen (afrigter), Gavin Genis. Voor: Ricardo Ras, Nijan Swart, Puren Nieman, Frederik Boshoff, Denis Munteanu, PJ van der Merwe, Juanru Brazelle, Wilré Cilliers. FOTO’S: Verskaf/
Middelburg Hoërskool het Hoërskool Nelspruit Woensdag met vier paaltjies geklop om gekroon te word as Mpumalanga Superliga-kampioene.
Die kersie op die koek was dat vier spelers hierdie week hulle 100ste wedstryd vir Middies se eerstespan gespeel het.
Vreugde is om 100 wedstryde vir jou skool te speel. Hendré Nel, sy ma Helani en pa André.
Hendré Nel, Herman Potgieter, Gavin Genis en Eduan Strydom is almal nou deel van die 100 klub.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.
Tobie van den Bergh
Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.