Glanspaar verwag eerste pienkvoet

Bekende glanspaartjie spog met die nuus van hul eerste pienkvoet.

Die bekende Afrikaanse sanger-akteur paartjie wat verlede jaar in die geheim afgehaak het, spog  nou met nog opwindende nuus.

Bok van Blerk en sy vrou Hanna Grobler, verwag hul eerste pienkvoet in Junie.

Jenny Griesel, woordvoerder van die glanspaar, het Sondagoggend die swangerskap aan Rekord bevestig.

“Hanna is nou 19-weke swanger en dit is ’n seuntjie. Hulle is baie gelukkig en opgewonde vir die nuwe seisoen in hul lewens,” het sy gesê.

Vir gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

‘Like’ ons Facebook blad en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button