Kyk: SA is g’n mislukte staat nie – markontleder
Subjektiwiteit en emosionele ervarings maak dit moeilik vir mense om na rasionele feite te kyk, meen Tiaan Fourie.
As daar na verskeie data gekyk word, is Suid-Afrika se ekonomie nie so sleg soos wat sommige mense glo nie.
Só sê onafhanklike markontleder en beleggingstrateeg Tiaan Fourie wat onlangs met Izak du Plessis van Nuuspod gesels het.
“Perspektief is bitter belangrik. Afhangended van watter perspektief jy gaan neem op ‘n spesifieke saak, gaan dit beïnvloed wat jou ervaring is rondom dit,” deel hy.
Kyk hier na die onderhoud:
Read original story on lowvelder.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!