[Video] Dubbelmoord op Mbombela: Hier is wat ons weet
Caxton Local Media se nasionale redakteur Irma Green gesels met Izak du Plessis oor die moorde van Ilonka Craucamp en Shawn Pretorius.
Daar is baie raaisels ná die dubbelmoord van Ilonka Craucamp en Shawn Pretorius in Mbombela op Kersdag.
Die moorde het skokgolwe oor Mbombela en Hoedspruit gestuur en talle vrae ontlok.
In hierdie video gesels Caxton Local Media se nasionale redakteur Irma Green met Izak du Plessis oor dié moorde.
Lees ook: Kyk: Beeldmateriaal wys 3 mans naby moordtoneel in Mbombela
Read original story on www.citizen.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!