Ferrum Hoërskool KZN Skietkompetisie
Op Augustus 2 tot 4, het ons skuts by Drakensville deelgeneem aan die KwaZulu-Natal kompetisie om te kwalifiseer vir die SA- kompetisie. 20 Ferrum skuts het deelgeneem en 14 van die skuts het in die Natal spanne ingeskiet. Die 14 skuts gaan vanaf September 22-25 in Pretoria deelneem aan die SA-kompetisie. o/21 Presiesie Geweer: …
Op Augustus 2 tot 4, het ons skuts by Drakensville deelgeneem aan die KwaZulu-Natal kompetisie om te kwalifiseer vir die SA- kompetisie. 20 Ferrum skuts het deelgeneem en 14 van die skuts het in die Natal spanne ingeskiet.
Die 14 skuts gaan vanaf September 22-25 in Pretoria deelneem aan die SA-kompetisie.



Reinette Laurens en Ivan Els

Chante Engelbrecht, Chennelle Scheepers, Alex Claassens, Chanelle-Marie Koen, Reserwes: Theunis Kotze, Pieter Janse van Vuuren
o/21 Presiesie Geweer:
Sybrand Laurens: Goue medalje
o/16 Presiesie Geweer:
Reinette Laurens: Beste Presiesie geweer 2 x Goue medaljes.
o/21 Sporter Geweer:
Ivan Els: Trofee vir 10m Staan. Brons medalje vir staan.
o/16 Sporter Geweer:
Chante Engelbrecht: Brons medalje vir kniel.
o/21 Veergeweer:
JP Pieters: Brons medalje vir kniel.
o/16 Sporter Geweer:
Alex Claassens: Beste 3 posisie o/16. 4 x Goue medaljes, 1 x Silwer medalje
o/16 Sporter Span: Skild vir beste o/16 junior sporter geweer span.
Die volgende Ferrum skuts het die KwaZulu-Natal skietspanne gehaal: Damon Vogel, JP Pieters (O/kaptein), Ivan Els, Alex Claassens, Llewelyn Smith, Sybrand Laurens, Reinette Laurens, Theunis Kotze, Pieter Janse van Vuuren, Chenelle Scheepers, Chante Engelbrecht, Aneke Grundling, Chanelle-Marie Koen en Tyron Nagel.
Op Junie 28 het al ons Ferrum skuts deelgeneem aan die SA-Posliga en ons het 3de plek behaal in die land uit 36 skole. Voorwaar ‘n groot prestasie.
Laaste, maar nie die minste nie, is Damon Vogel verkies tot die SA-span wat oorsee gaan deelneem het in Engeland.Hy het ‘n 5de plek in die wêreld behaal met ‘n sporter geweer, o/21 Senior.
Hy het ook 2 sertifikate ontvang vir beste in die 3P Sporter en 10m staan. Hy het ook 1ste plek behaal in o/16 Junior Veergeweer in Suid-Afrika.
Voorwaar uitstekende prestasies!



