NewsSchools

Karnallie gaan konsert hou – ‘n moet sien

AL ons Karnallies en juffrouens oefen hard aan ons konsert “Droombos se uile”. Kaaartjies is beskikbaar by die kantoor teen R50 vir volwassenes en R20 vir kinders. Karnallie bied hul konsert op 24 Oktober om 18:00 aan by Pionier Hoërskool Saal. Inskrywings vir 2014 kan ook by die kantoor gedoen word. Karnallie verskaf ‘n tweede …

Faye, Wilne, Casey, AJ, Lesedi en Jean help met van die dekor vir ons konsert op 24 Oktober.
Faye, Wilne, Casey, AJ, Lesedi en Jean help met van die dekor vir ons konsert op 24 Oktober.
AL ons Karnallies en juffrouens oefen hard aan ons konsert “Droombos se uile”. Kaaartjies is beskikbaar by die kantoor teen R50 vir volwassenes en R20 vir kinders.
Karnallie bied hul konsert op 24 Oktober om 18:00 aan by Pionier Hoërskool Saal.
Inskrywings vir 2014 kan ook by die kantoor gedoen word. Karnallie verskaf ‘n tweede tuiste aan kleuters vanaf 4 maande tot 6 jaar, waar die kleuter in totaliteit ontwikkel word. Vir verdere navrae kontak gerus die skool van 07:00 tot 13:00 by 034-9822645 vir enige navrae.
Baie geluk aan al die leerders van Pionier Hoërskool met hul goeie prestasies tydens die onderskeie prysuitdelings.
Geluk ook aan die onderskeie hoofleiers vir 2014!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button