NRS: Koorfees
VERLEDE Woensdagaand het NRS ‘n baie geslaagde koorfees in Hoërskool Vryheid se saal aangebied. NRS se koor het ook opgetree en hulle het hulle baie goed van hul taak gekwyt. Baie dankie aan al die skoolkore en –orkeste wat met soveel geesdrif voor ‘n vol saal opgetree het. Musiek praat ‘n universele taal. ‘n Besondere …
VERLEDE Woensdagaand het NRS ‘n baie geslaagde koorfees in Hoërskool Vryheid se saal aangebied.
NRS se koor het ook opgetree en hulle het hulle baie goed van hul taak gekwyt. Baie dankie aan al die skoolkore en –orkeste wat met soveel geesdrif voor ‘n vol saal opgetree het. Musiek praat ‘n universele taal. ‘n Besondere woord van dank aan mev. Ria Grobler wat die leiding met die reëlings geneem het.
Gr. 4-7 exams: The final examinations will start on Friday, 1 November 2013. Parents must please encourage their children to study hard and assist them with their preparation for the exams.
Dates to remember:
Friday, 25 Oct. Gr. 7 Public Speaking Contest
Friday, 1 Nov. Examinations start
Thursday, 14 Nov. Gr. R Graduation Ceremony
Thursday, 14 Nov. NRS Chess Tournament



