Hoërskool Utrecht Prysuitdeling
Hoërskool Utrecht Prysuitdeling Die senior primêr se prysuitdeling het op Donderdag, 28 November plaasgevind. Tydens dié geleentheid was leerlinge vir hul prestasies op akademiese, kultuur- en sportgebied vereer. Die volgende leerlinge het kleure ontvang: Stephanie Hepburn (atletiek en akademie), Sinothando Nxumalo (hokkie), Joshua Hatting (akademie), Andrea Truter (akademie), JW Olsen (rugby), Armand Olsen (rugby), Kelaine …

Hoërskool Utrecht Prysuitdeling
Die senior primêr se prysuitdeling het op Donderdag, 28 November plaasgevind. Tydens dié geleentheid was leerlinge vir hul prestasies op akademiese, kultuur- en sportgebied vereer.
Die volgende leerlinge het kleure ontvang:
Stephanie Hepburn (atletiek en akademie), Sinothando Nxumalo (hokkie), Joshua Hatting (akademie), Andrea Truter (akademie), JW Olsen (rugby), Armand Olsen (rugby), Kelaine Fick (akademie), Phe Msane (hokkie), Charné Snyman (hokkie), Minenhle Ndlovu (hokkie en akademie) en Wilma Gregory (hokkie en akademie).
Die volgende leerdlinge het erekleure ontvang:
Andrea Truter (atletiek), Rick Hatting (akademie), Shené de Villiers (drama), Rickus Greyling (akademie) en Nantus Davel (akademie).
ASA – Athletics: Andrea Truter (11) participated in and excelled at various athletic meetings held throughout the year. Her personal best this year was throwing a distance of 10,98m in shot put and 20,60m in turbo javelin at the South Africa Sub Youth Championships. Well done!
Die prefekte vir 2014 was ook by hierdie geleentheid aangekondig.



