NewsSchools

New Republic School – First in fishing

LOURENS Mentz is gekies om die Vryheid-streek te verteenwoordig by die Noord-KZN-proewe wat vandeesweek in Dundee plaasvind. Hengel: Op Saterdag, 1 Februarie, het 23 kinders in totaal aan die hengelkompetisie te Klipfonteindam deelgeneem. Sewe o/13-spanne van LMS, Dundee en NRS het teen mekaar kragte gemeet. NRS se A-span, bestaande uit Sheldon Fuchs, Zander van Greuning, …

LOURENS Mentz is gekies om die Vryheid-streek te verteenwoordig by die Noord-KZN-proewe wat vandeesweek in Dundee plaasvind. Hengel: Op Saterdag, 1 Februarie, het 23 kinders in totaal aan die hengelkompetisie te Klipfonteindam deelgeneem. Sewe o/13-spanne van LMS, Dundee en NRS het teen mekaar kragte gemeet. NRS se A-span, bestaande uit Sheldon Fuchs, Zander van Greuning, Francois Gouws en Wynand Marinus, het eerste gekom met 40 punte. LMS se A-span was tweede met 22 punte en Dundee se A-span was derde met 18 punte. ‘n Totaal van 64 visse is gevang. Sheldon Fuchs is aangewys as die algehele wenner. Baie geluk! Choir: Auditions for the choir were completed last week. Over the weekend a very successful choir camp was held, where the choir members enthusiastically started practising their new songs with Mrs R. Grobler as conductor. Dates to remember: February 10: Winter sport starts February 13: Inflatables Gr. R-3 February 14: Inflatables Gr. 4-7

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button