NewsSchools

Utrecht by die Phumulela Wyk Atletiekbyeenkoms

Op 7 Februarie, was die Phumelela Wyk Atletiekbyeenkoms te Amajuba Skool. Die medaljewenners van Utrecht Hoërskool het baie goeie resultate behaal. Andrea Truter was eerste in gewigstoot, diskus en spiesgooi. Nicole Fuhri was eerste in 1200meter, Tarien Davel was tweede in hoogspring en Michael Anderson was eerste in spiesgooi. Nonhle Buthelezi kom tweede in 1200m, …

Op 7 Februarie, was die Phumelela Wyk Atletiekbyeenkoms te Amajuba Skool. Die medaljewenners van Utrecht Hoërskool het baie goeie resultate behaal.

Andrea Truter was eerste in gewigstoot, diskus en spiesgooi. Nicole Fuhri was eerste in 1200meter, Tarien Davel was tweede in hoogspring en Michael Anderson was eerste in spiesgooi. Nonhle Buthelezi kom tweede in 1200m, J.W. Olsen tweede in spiesgooi en Elanie Hepburn eerste in hoogspring. Sinothando Nxumalo was tweede in verspring, Nantus Davel is derde in 1500m en Londwa Sithole is derde in verspring. Baie geluk aan al hierdie atlete.

Die volgende atlete het gekwalifiseer vir die KZN Kampioenskappe wat in Durban plaasvind: Tarien Davel, Elanie Hepburn en Andrea Truter.

Die leerlinge het ook die dag die geleentheid gehad om hul nuwe skoolbus vir die eerste keer te gebruik.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button