Oom Rudi ‘Rooibaard’ Viljoen en sy vrou, Tannie Charmaine, het Woensdag by DJS kom kuier. Hulle is die provinsiale verteenwoordigers van die Christelike Studente Vereeniging (CSV).
Hulle bedien skole in KwaZulu-Natal deur leerders te vertel van Jesus. Die leerders van DJS het nuwe liedjies geleer, en lekker in die saal gesing! Oom Rudi-hulle beplan binnekort ‘n CSV-kamp in hierdie area.
In sy vrye tyd neem Oom Rudi deel aan Sterkman-kompetisies, en hy het sommer twee telefoonboeke opgeskeur!
– Isak Müller (Graad 4AS)
DJS Chess:
Congratulations to the DJS chess players who participated in a tournament held at Lucas Meyer on Friday, March 14.
They did exceptionally well.



