NewsSchools

Nuwe leiers vir Drakies

Drakensberg Primêr het hul prefekte vir 2014 gekies. Die leiers sal verskeie verantwoordelikhede dra en sal daardeur hul skool se naam hoog hou. Hierdie leiers is Devon Esterhuizen, Ryan Heunis, Lungelo Ndlovu, Sonto Mhlongo, Siyanda Malindi, Letho Mthimkhulu, Ruan Maakal, Tobias Brits, Nichael Venter, Letho Mpanza, Xania Delport, Lindy Theunissen, Annamari Franken, Ayanda Sikhosana, Uyanda …

Drakensberg Primêr het hul prefekte vir 2014 gekies. Die leiers sal verskeie verantwoordelikhede dra en sal daardeur hul skool se naam hoog hou.

Hierdie leiers is Devon Esterhuizen, Ryan Heunis, Lungelo Ndlovu, Sonto Mhlongo, Siyanda Malindi, Letho Mthimkhulu, Ruan Maakal, Tobias Brits, Nichael Venter, Letho Mpanza, Xania Delport, Lindy Theunissen, Annamari Franken, Ayanda Sikhosana, Uyanda Zuma, Natalie Bezerra, Charl-Marié Olivier, Hyzel Holleweg, Jenny Botha en Johan Venter.

Die onderhoofseun is Dewald van Zyl en hoofseun is Michael McArthur. Hoofmeisie is Zanelle Janse van Rensburg en die onderhoofmeisie is Khensani Mnisi.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button