NewsSchool sportSchoolsSport

Atlete skitter by Nasionale Atletiek (SACSSA) in Pretoria

Baie dankie aan elke leerling wat hulle bes gedoen het en aan die ouers en personeel wat hulle so pragtig ondersteun het! Alle eer aan ons Hemelse Vader!

Ichthus leerlinge, personeel en ouers het rede om baie dankbaar en verheug te wees! 19 atlete van Ichthus Christelike Skool het die naweek van 25 en 26 September by die PJ de Villiers Stadium in Sasolburg aan die Nasionale Christelike Skole Atletiekkampioenskappe (SACSSA) deelgeneem.
Baie dankie aan elke leerling wat hulle bes gedoen het en aan die ouers en personeel wat hulle so pragtig ondersteun het! Alle eer aan ons Hemelse Vader!
Die uitslae is as volg:
0/7: Raphael Mazibuko: 27de – 60m, 7de Krieketbalgooi; Musa Mazibuko: 11de – 60m, 13de – 80m; Sinakho Mkhize: 4de – 60m, 2de Krieketbalgooi, 3de – 80m; Samlungela Thwala: 1ste – Krieketbalgooi.

0/8: Faith Mazibuko: 17de – 60m.

0/9: Rhuben Malan: 5de – Turbo Spiesgooi; Mabotse Mawila: 8de – 600m.

0/10: Siphume Ntombela: 2de – 80m, 1ste – Turbo Spiesgooi, 1ste – 100m, 2de – Hoogspring.
0/11: Hayden Caldecott: 7de – Gewigstoot, 2de – Turbo Spiesgooi, 9de – Verspring; Mikayla Nanan: 11de – Gewigstoot; Amy-Faith Stein: 5de – Turbo Spiesgooi, 4de – 1200m; Zisanda Mazibuko: 7de – 80m, 7de – 100m
0/12: Hamish Grierson: 11de – Spiesgooi, 5de – Hoogspring, 13de – Gewigstoot; Bianca Meintjes: 22de – Verspring, 18de – Gewigstoot.
0/13: MacGreiger Stein: 2de – Gewigstoot, 6de – 100m, 11de – Verspring, 4de – 200m; Andrew Tiley: 4de – Gewigstoot, 6de – Hoogspring, 2de – Diskus, 4de – Spiesgooi; Alwande Mkhize: 4de – Spiesgooi; Thayne Tiley: 12de – Gewigstoot, 6de – Spiesgooi
0/14: Dremar Jacobs: 16de – Spiesgooi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button