NewsSchool sportSchoolsSport
Ferrum-skuts weer in die kol
Hoërskool Ferrum leerlinge het onlangs aan die eerste Skiet Liga-byeenkoms te Pionier deelgeneem. Die uitslae was soos volg:
Hoërskool Ferrum leerlinge het onlangs aan die eerste Skiet Liga-byeenkoms te Pionier deelgeneem.
Die uitslae was soos volg:
o/21 Veer:
3de – Mariska Pieters.
5de – Sias Weyers.
o/21 Sporter:
3de – Cameron Fraser.
5de – Aneke Grundling.
6de – Johan Meyer.
7de – Roelof Meyer.
9de – Pieter Janse van Vuuren.
o/16 Veer:
10de – Laurence Short.
12de – Duncan Radford.
o/16 Sporter:
6de – Divan Ferreira.
8ste – Aidan Pieterse.
9de – Steven Bahlman.
11de – Chris Cronjé.
13de – Danie Wessels.
15de – Dewald van Zyl.
o/14 Veer:
6de – Kyle Short
10de – Christiaan Visagie.
0/14 Sporter:
2de – Tailo Fourie.
Baie geluk!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



