NewsSchools

Prag hokkie word teen Hoërskool Standerton gespeel

Die ligawedstryde tusen Hoërskool Volksrust en Hoërskool Standerton het op 7 Mei plaasgevind.

Die ligawedstryde tusen Hoërskool Volksrust en Hoërskool Standerton het op 7 Mei plaasgevind.

Al die spanne het uitstekende hokkie gespeel en het welverdiende uitslae behaal.

Die uitslae is soos volg:

– Onder 14 A wen 4 – 0.

– Speler van die wedstryd is Meghan Houy.

– Onder 15 is gelykop met 1 – 1.

– Speler van die wedstryd is Thandeka Mkholo.

– Onder 16 wen 2 – 1.

– Speler van die wedstryd is Cellouise Moore.

– Tweede span wen 4 – 0.

– Speler van die wedstryd is Sonika Pelser.

– Eerste seunsspan wen 4 – 0.

– Speler van die wedstryd is De Villiers Lambrechts.

– Eerste span wen 4 – 2.

– Speler van die wedstryd is Daniel Houy.

Die skoolhoof wens die spanne en hul afrigters baie geluk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button