NewsSchool sportSchoolsSport

Dundee Juniorskool presteer steeds

Baie dankieaan al ons afrigters vir julle harde werk en baie tyd wat opgeoffer is, gedurende die seisoen. Aan al die ouers wat help afrig het die skool se opregte dank, julle het die skoolweer ongelooflik gehelp. Geniet die rus!

Dit was weereens ‘n baie bedrywige week vir die skool se sportspanne. Van klein tot groot het deelgeneem en ten spyte van die lang seisoen steeds hul beste gelewer.
The junior teams attended their last tournament for the season in Newcastle on May 21, during the annual Kapperjolle at Drakensberg Primary.

Everybody enjoyed the day and achieved the following:

Netball: U/7 played 3, won 3. U/8 played 3, won 1, lost 2. U/9 played 4, won 2, drew 1, lost 1.

Hockey: U/7 played 3, won 2, lost 1. U/8A played 3, won 2, lost 1. U/9 played 3, won 1, drew 1, lost 1.

Rugby: 0/6 speel 4, wen 4. 0/7 speel 3, wen 2, gelykop 1. 0/8A speel 3, wen 3. 0/8B speel 3, wen 2, verloor 1.

Baie dankieaan al ons afrigters vir julle harde werk en baie tyd wat opgeoffer is, gedurende die seisoen. Aan al die ouers wat help afrig het die skool se opregte dank, julle het die skoolweer ongelooflik gehelp. Geniet die rus!
Op 24 Mei het die senior spanne ook teen Drakensberg gaan kragte meet. Hierdie was die laaste wegwedstryde van die seisoen. The players performed very well and did their best. All the matches were played in a good spirit. The results were (DJS scores first):

Netball: U/10 2-2, U/11 9 – 4, 2nd 15 – 8, 1st 6 – 9.

Hockey (Girls): U/10 0 – 0, 2nd 0 – 0, 1st 2 – 0.

Rugby: U/9 0 – 8, U/10 10 – 0, U/11 0 – 22, 2nd 40 – 5, 1st 14 – 0.

The boys hockey team played in Vryheid at NRS on May 25 in a tournament. As usual, there was some good competition, but they still did their best. They played three matches, won 1, drew 1 and lost 1.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button