NewsSchool sportSchoolsSport

DJS se besige sportkwartaal kom tot ‘n einde

Geniet die res van die kwartaal.

Die afgelope week was ‘n miernes van bedrywighede vir die seniorspanne.
Op 31 Mei besoek Huttenpark die skool, die eerste keer in baie jare. Na ‘n baie besige middag, waartydens al die spanne in aksie was, kon almal terugkyk en sê dat die spelers werklik goeie teenstand gebied het en goeie sportmangees was aan die orde van die dag. Afgesien van die tweede rugbyspan was almal ongelukkig aan die verloorkant.
On Wednesday the boys’ hockey teams played against NSPS in the tournament held at the Oval.
All the players were very tired but satisfied at the end of the day, because they played for 40 minutes and not the normal 20 minute games. The u/11 mixed team drew their game, while the first team lost theirs. The tournament was hosted by DJS.

Die laaste wedstryde het op 2 Julie plaasgevind. Glencoe Primêre Skool het teen DJS kom deelneem en is die lang seisoen afgesluit met uithaler spel.
All matches were played in a very good spirit and being enjoyed by the players as well as the spectators. The school also wants to thank Mr Smit and a lot of players of Dundee High School for their support. The youngsters appreciate it very much.

The team achieved the following scores: (DJS first) Netball: U/10B 1-3, u/10A 1-4, u/11 5-8, 2nd 6-7 and 1st 6-6. Hokkie (Dogters): 0/10 1-0, 2de 0-1, 1ste 4-0. Rugby: 0/10 20-10, 0/11 12-5, 2de 14-17 en 1ste 12-12. Dundee Juniorskool bedank al die afrigters (personeel en ouers) vir hulle opoffering en baie tyd die afgelope seisoen.
DJS kan met trots sê dit was weereens ‘n reuse sukses. Aan al die getroue ondersteuners, baie dankie vir julle lojaliteit, julle kinders waardeer dit regtig baie. Geniet die res van die kwartaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button