NewsSchools

VHS Akademiese Prysuitdeling

Altesaam 100 leerders van Graad 9 – 12 ontvang toekennings vir onderskeidings behaal, asook diplomas vir die hoogste persentasie behaal in elke vak.

Op Donderdagaand 26 Januarie gee Hoërskool Volksrust erkenning aan leerders wat gedurende 2016 op akademiese gebied presteer het.

Altesaam 100 leerders van Graad 9 – 12 ontvang toekennings vir onderskeidings behaal, asook diplomas vir die hoogste persentasie behaal in elke vak.

Read: Hoërskool Volksrust verwelkom twee nuwe personeellede

Sewe Leerders ontvang akademiese balkies, 11 leerders ontvang Akademiese Erekleure en een leerder ontvang Akademiese Spesiale Erekleure.

Die Akademiese Top 10 van 2016 word ook tydens hierdie spoggeleentheid in elke graad aangekondig.

Akademiese Erekleure:

– Graad 8 – Alea Uys

– Graad9 – Wian Moolman

– Graad 10 – Dian Delport, Ivan Möller en Marnus Venter

– Graad 11 – Sincedile Sibeko, Tatiana Argyropoulou, KD Steyn, Farah Moola, Sameeya Moola en Ammaarah Gangat.

Akademiese Spesiale Erekleure:

– Mikayla Willemse

Top 10 van 2016:

Graad 8:

– Alea Uys

– Marè Taljaard

– Leandra Perumal

– Tehillah Engelbrecht

– Lana Strydom

– Teboho Moloi

– Lize-Marie Vosloo

– Owami Ndaba

– Anthony v.d. Watt

– Andrea Truter

Graad 9:

– Wian Moolman

– Carli Strydom

– Samiksha Ramdial

– Sep Uys

– Vicki Marais

– Muhammad Jhetam

– Janey Lombard

– Janco Oosthuizen

– Mdumseni Ngwenya

– Gaby Wilken

Graad 10:

– Marnus Venter

– Ivan Möller

– Dian Delport

– Toinette Viljoen

– Ronise van Niekerk

– Stephanie van Deventer

– Lizanne Strydom

– Fatimah Zaahra Moola

– Nomalungelo Nhlapo

– Fatimah Moola

Graad 11:

– Mikayla Willemse

– Ammaarah Gangat

– Sameeya Moola

– Farah Moola

– KD Steyn

– Tatiana Argyropoulou

– Sincedile Sibeko

– Veronica Booyse

– Anrè Pretorius

– Megan Egel

Baie dankie aan me Steyn en de Bruin, KD en Lukas Steyn en Anerieke la Cock wat tydens die geleentheid ‘n pragtige uitvoering van The Swan gegee het met klaviere, tjello’s en ballet.

Dit het soveel luister aan die spoggeleentheid verleen.

Must read on the webite:

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on reveshni@caxton.co.za OR ncschools@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Newcastle Advertiser: 082 874 5550 and BBM pin D1EF333B.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button