NewsSchools

Volkies atlete vaar puik op Ligbron

Congratulations, Volkies athletes!

Baie geluk aan die Volkies atlete wat Vrydag deelgeneem het aan vriendskaplike atletiekbyeenkoms op Ligbron.

Die atlete het puik vertoon in hul splinternuwe vere en het hul ook puik van hulle taak gekwyt.

-Alea Uys – dogters onder 15, stap weg met die meerderheid van die trofeë.

Read: Hoërskool Volksrust verwelkom twee nuwe personeellede

Sy word aangewys as die beste hekkies atleet, die beste naelloper, sy wen die beste worpe en word bekroon as junior Victrix ludorum.

Vier van die ses trofeë vir dogters gaan dus aan Alea!

– Braam Kramer – seuns onder 17, staan glad nie terug nie en word aangewys as die Victor ludorum onder die senior.

Baie geluk met hierdie puik prestasies.

Other stories on the website:

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on reveshni@caxton.co.za OR Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Newcastle Advertiser: 082 874 5550 and BBM pin D1EF333B.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button