Drakensberg Primer Skool hou interhuis atletiekbyeenkoms
Die jaar se atletiek het afgeskop op ‘n hoënoot met die interhuis byeenkoms wat gehou was op Januarie 20. Die wenspan vir 2017 was die Tiere-span, met die Jagluiperd-span in 2de plek en die Leeu-span 3de. Read: Drakensberg Primary School selects its newest leaders Die volgende atlete wat gekwalifiseer het vir die Amajuba Distrik-byeenkoms: Miso Bukhosini, …
Die jaar se atletiek het afgeskop op ‘n hoënoot met die interhuis byeenkoms wat gehou was op Januarie 20.
Die wenspan vir 2017 was die Tiere-span, met die Jagluiperd-span in 2de plek en die Leeu-span 3de.
Read: Drakensberg Primary School selects its newest leaders
Die volgende atlete wat gekwalifiseer het vir die Amajuba Distrik-byeenkoms:
Miso Bukhosini, Lynette du Preez, Tamzin Nel, Ayabonga Simelane, Xolani Hadebe, Altus Badenhorst, Christopher Cloete, Thabang Nkabinde, Zaka Luvuno, Emily Morrison, Lindsey Peens, Charmaine Scheepers, Zane Geurtse, Marius Nell, Eyethu Nxumalo Hannah Naude, Asanda Mavundla en JC Swart.
Must read stories on the site:
- #FirstDay: Drakensberg Primary School
- Drakensberg Primary School selects its newest leaders
- Lincoln Heights Secondary School crowns their high-flyers of 2016
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on reveshni@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Newcastle Advertiser: 082 874 5550 and BBM pin D1EF333B.



