Local newsNewsSchools
Huttenpark presteer in Power Play Netbaltoernooi
Huttenpark was die wenners van die Onder-13 ouderdomsgroep
Op Saterdag, 22 April, was die Spur Power Play Netbaltoernooi by Huttenpark aangebied.
Huttenpark was die wenners van die Onder-13 ouderdomsgroep en NSPS was tweede.
– Sphesihle Dube word aangewys as Onder-13 Speler van die Toernooi.
– Pionier, van Volksrust, was die Onder-11 wenners vir die dag en Huttenpark was tweede.
– Mia Davel word aangewys as Speler van die Toernooi.
Also read: KZN Netball teams : Ferrum High School learners selected for the KZN Netball teams.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



