Winter sport in full swing at NRS
NRS hosted a successful boys' hockey tournament on Monday, April 24.
Issued by New Republic School
NRS hosted a successful boys’ hockey tournament on Monday, April 24.
Schools from Vryheid and Newcastle participated. The NRS team played three matches (NRS scores first): against Huttenpark 0-1, against Drakensberg 0-1 and against St Dominic 0-3. Our boys showed a huge improvement on last year’s performance and we are very proud of them.
Verlede Dinsdag, 25 April, het NRS verskeie sportspanne van Glencoe op ons tuisvelde ontvang. Dit was ‘n aangename, sonnige middag waarin ons kinders hulle beste gegee het. Die uitslae is soos volg (NRS se tellings eerste): Rugby o/9A 34-5, o/10A 35-7, o/11A 20-0, die 2de span 17-12 en die 1ste span 49-7; Netbal o/10A 10-6, o/11A 10-1, die 3de span teen hulle 2de span 8-8, en die 2de span teen hulle 1ste span 6-3; Dogtershokkie o/10A 0-0, die 2de span 0-0 en die 1ste span 3-0; Skaak 10-6. Baie dankie aan al die afrigters, personeellede wat in die kiosk gewerk het, en die ouers wat ons kinders langs die veld ondersteun het.
Belangrike datums: 4 Mei – Wintersport teen Dundee (tuis), 6 Mei – Mini-wintersport (o/7-o/8) te Piet Retief.










