Die KZN semi-finaal ATKV Redenaarskompetisie is op Vrydag, 19 Mei by Huttenpark Primêre Skool gehou.
Ferrum leerders wat deelgeneem het was soos volg:
Afrikaans Huistaal onvoorbereid:
Talischa de Kock, en Michael Smith.
Addisionele taal Voorbereid:
Ntando Khulu,
Vumile Mhlambi, en Zekhethelo Masondo.
Leerders het hulself baie goed van hul taak gekwyt en was gedugte kompeteerders.
Net die Top 5 in KZN is aangekondig en die uitslae in hul onderskeie kategorieë is as volg:
Tweede – Talischa de Kock,
Tweede – Ntando Khulu,
Vyfde – Vumile Mhlambi,
Ferrum kan waarlik trots wees op al vyf die deelnemers.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



