NewsSchools

Ichthus Wetenskap Expo tydens Feesjaar

Baie geluk aan die graad sewes en baie se?n aan Hayden met sy voorbereidings vir die Nasionale Ekspo!

Ons is dankbaar vir die Here se spesiale seën tydens Ichthus se 20-jarige Feesjaar.
Ook in die Wetenskap Ekspo te Ladysmith, het die graad 7-leerders hierdie seën ervaar in hul prestasies:
Kiki Majola, Zisanda Mazibuko, Tatum Tosen en Azande Botha: brons toekennings. Amy- Faith Stein en Mikayla Nanan: silwer toekenning. Hayden Caldecott: goue toekenning.
Hayden het ook gekwalifiseer om die Nasionale Wetenskap Ekspo by te woon met sy projek, Wi(f)ried, wat die invloed van verskeie materiale op Wi-Fi seine kan hê, ondersoek het.
Baie geluk aan die graad sewes en baie se?n aan Hayden met sy voorbereidings vir die Nasionale Ekspo!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button