Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Volkies presteer tydens Gert Sibande Atletiekbyeenkoms

Van harte geluk aan hierdie staatmakers (en hul afrigters) wat Hoërskool Volksrust weereens breëbors laat staan het.

Vroeg Saterdagoggend, 13 Maart 2021, het tien topatlete van Hoërskool Volksrust, vergesel deur twee VHS-leerkragte, na Bethal vertrek om kragte te meet met ander atlete vanuit die Gert Sibande Distrik.

“Our athletes displayed outstanding character and discipline despite the stringent Covid regulations that had to be followed during the athletics meeting, as evidenced by their excellent results,” said a representative from the school.

The results were as follows:

Jason MacDonald behaal die eerste posisie in die driesprong vir seuns 19 jaar.

Hy verwerf die goue medalje met sy tweede sprong (en ‘n afstand van 12,53m) waartydens hy ongelukkig ‘n besering opdoen wat sy verdere deelname aan die byeenkoms kortwiek.

Amanda Zwane competed in the girls Under – 19 long jump, and her impressive performance won her the gold medal.

In die gewigstoot vir seuns 17 jaar neem drie Volkies deel, naamlik C.J. du Plessis, Duwan van Niekerk en Xander Smith.

Al drie atlete kwyt hul goed van hul taak en behaal onderskeidelik die vierde, vyfde en sesde posisie.

In the finals of the boys Under – 15 years, 300m and 100m hurdles, Ketho Thwala dominated his rivals, winning gold in both events with ease.

Zanell Nel het haar staal gewys deur as 15-jarige die brons medalje in die 400m hekkies vir dogters 17 jaar te verower en in die vierde plek te eindig in die verspring dogters 17 jaar.

Siyanda Masina sparked a lot of interest when he narrowly missed out on a gold medal in the 110m hurdles for boys under 17 by finishing second.

Tydens die 90m hekkies vir dogters 15 jaar het Dané Lamprecht te staan gekom teen strawwe kompetisie, maar slaag steeds daarin om in die vierde plek te eindig met ‘n goeie tyd van 16,61 sekondes.

With a distance of 13,09m in the shotput final for boys 15 years, Matthew MacDonald demonstrated “Volkie guts.”

During the event, he also managed a fantastic distance of over 14 metres, but he stepped over, voiding the attempt.

“Van harte geluk aan hierdie staatmakers (en hul afrigters) wat Hoërskool Volksrust weereens breëbors laat staan het.”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button