NEWCASTLE KZN: Volkies vaar goed in Secunda
Baie geluk aan al die atlete met jul goeie vertoning en aan hul afrigters wat onbaatsugtig en getrou volhou met hul afrigting.

In preparation for the upcoming Mpumalanga Provincial Championship this weekend, eight of Volksrust High School’s top athletes recently competed in the Mpumalanga Club Championship held at the Secunda Stadium.
“Ons atlete het weereens ons skool se naam hoog gehou tydens die kragmeting en ek deel graag hul uitslae met u.”
Die uitslae was as volg:
Amanda Zwane’s outstanding results in the girls Under 19 long jump earned her a silver medal.
In die gewigstoot vir seuns Onder 17 neem staatmakers, CJ du Plessis, Duwan van Niekerk en Xander Smith deel vir VHS en behaal onderskeidelik die derde (brons medalje), vyfde en agtste posisie teen van die beste atlete in Mpumalanga.
Zanell Nel neem deel aan die 400 meter hekkies dogters 17 jaar asook verspring dogters 17 jaar waarin sy die vyfde posisie behaal in beide items.
Ketho Thwala finished second in the boys Under 15, 300m hurdles final with a time of 41.55 seconds.
Dané Lamprecht also ran a fantastic race in the girls Under 15, 90m hurdles. After finishing the event in just 13,91 seconds, she was awarded the bronze medal.
Tydens die gewigstoot vir seuns Onder 15, slaag Matthew MacDonald daarin om in die vierde posisie te eindig te midde van strawwe kompetisie.
“Baie geluk aan al die atlete met jul goeie vertoning en aan hul afrigters wat onbaatsugtig en getrou volhou met hul afrigting. Ons sien met groot afwagting uit na die naweek se provinsiale byeenkoms.”
Contact us
WhatsApp: 082 874 5550
Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za
Make sure you follow us for regular updates:



