Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Volkies dra sy druppel by tot die bloedbank

Nie net was daar ‘n rekordgetal skenkers nie, daar was ook ‘n kreatiewe variasie op die normale skooldrag.

Die personeel, al die pad van Ermelo, wat verantwoordelik was vir die bloedskenkkliniek, het ‘n baie interessante dag beleef.

Hanko Viviers, Zander Smit and Nkosinathi Ngwenya.

Nie net was daar ‘n rekordgetal skenkers nie, daar was ook ‘n kreatiewe variasie op die normale skooldrag.

Kyla Moolman en Bianca Lucona.

Vanaf Alladin, Oosterse meisies, perdewedders tot mense in tradisionele drag, het hulle druppeltjies bloed kom skenk.


Contact Us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button