[Kyk video] Pionier wys trots en veggees op derbydag
Pionier-spanne lewer sterk vertonings tydens derbydag teen Hoërskool Vryheid.
Hoërskool Pionier het die derbydag teen Hoërskool Vryheid met trots en uitstekende sportmangees aangepak. Ons sportspanne het hul harte op die hokkieveld, netbalbaan en rugbyveld uitgespeel en puik wedstryde wat ware Pionier-gees weerspieël het, gelewer. Met sterk ondersteuning van personeel en ouers was dit ’n dag vol opwinding, spanwerk en onvergeetlike oomblikke.
Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met hul harde werk en mooi prestasies.
Hokkie-uitslae
- O/14A – 1-0
- O/15A – 3-1
- O/16A – 2-0
- Tweede – 5-0
- Eerste – 3-0
- Seuns – 2-5
Netbal-uitslae
- O/14A – 16-20
- O/15A – 28-10
- O/16A – 15-12
- O/16B – 10-12
- Tweede – 28-8
- Eerste – 31-17
Rugby-uitslae
- O/14A – 7-57
- O/15A – 22-27
- O/16A – 40-19
- Tweede – 24-21
- Eerste – 29-28
O/16B-span behaal groot oorwinning
O/16B het ’n wedstryd teen Hoërskool Amajuba gespeel en wen die wedstryd 49-20.
The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.



