LettersOpinion

Kiesers moet seker maak dat hulle geregistreer is

Meneer ‘n Vriendelike versoek word gerig aan alle kiesers wat in die komende verkiesing wil stem. Die kiesers moet asseblief die 9 de en 10 de April gaan seker maak hulle is geregistreer aangesien met die nuwe wyk indelings het sommige kiesers se adresse van die kiesersrol verdwyn met die gevolg dat die kiesers nie …

Meneer
‘n Vriendelike versoek word gerig aan alle kiesers wat in die komende verkiesing wil stem.
Die kiesers moet asseblief die 9 de en 10 de April gaan seker maak hulle is geregistreer aangesien met die nuwe wyk indelings het sommige kiesers se adresse van die kiesersrol verdwyn met die gevolg dat die kiesers nie sal kan stem nie.
Met die nuwe indeling sal die mense in Glencoe aan die bokant van die spoorlyn by die Civic (indier saal) en aan die onderkant van die spoorlyn by die stadsaal moet registreer. Tulaphi se kiesers moet by die kliniek in Tulaphi gaan registreer. Kiesers kan ook by die IEC kantore oorkant die Munisipale kantore gaan registreer.
Callie Carelse
IFP wyk 7

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button