Die ìnterkerklike rolballiga ‘n reuse sukses
Elke rolbalspan bestaan uit 2 geaffiliërde spelers en 2 spelers wie nog nooit gespeel het, of wat nie voltyds speel nie.
Die Interkerklike Rolballiga is die tweede keer hierdie jaar deur Ncandu Rolbalklub aangebied.
Gedurende die liga neem verskeie kerkgroepe teen mekaar deel.
Elke rolbalspan bestaan uit 2 geaffiliërde spelers en 2 spelers wie nog nooit gespeel het, of wat nie voltyds speel nie.
Altesaam het 10 spanne ingeskryf vir die liga wat in September begin.
Daar was elke Dinsdagaand gespeel, en die finale het op 31 Oktober plaas gevind.
Die wenspan het die prysgeld ontvang vir hul kerkgroepe, wat dan self besluit het hoe hulle die geld wou aanwend.
“Graag wil ons almal wat deelgeneem het, en kom ondersteun het, bedank vir hulle tyd en sê hulle moet ooghou vir die volgende interkerklike liga in 2018.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za





