Joe Foster is a star in the making
He will be entertaining us at this year’s Ladysmith Show on May 20

Joe Foster is ’n opwindende nuwe klank in die Afrikaanse musiekmark.
Daar is min musikante van sy kaliber wat so gemaklik agter ’n klavier kan inskuif en van daar ’n wonderlike musikale vertoning met stem en klavier kan lewer.
Joe se besondere mooi stem en sy opwindende melodieë en lirieke maak dat sy musiek inderdaad musiek uit die hart is.
‘Hartklank’ is ook die titel van Joe se heel eerste solo-album waaraan hy tans hard werk.
He will be entertaining us at this year’s Ladysmith Show on May 20. The Show Committee originally booked the band Stadsboer. However, the band is taking a break in 2016.
With close to 500,000 views on YouTube for his debut single, there is little doubt he is a star performer. He previously was in the band ‘Adam’.



