
Die weerdiens voorspel reën vir Parys vir volgende week met heelwat koeler temperature as wat die afgelope week gevoel is.
Saterdag sal ‘n maksimum temperatuur van 31 grade Celsius nog gevoel word, maar sak die temperatuur na ‘n maksimum van 27 grade wat Sondag vir Parys voorspel word.
Reën wird van Maandag tot Donderdag voorspel, en sal maksimum temperature van onder 30 grade Celsius gevoel word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



