Local newsNews
Lewensgevaarlike gate: Daar gaan plan gemaak word
Motoriste is weer gewaarsku om baie versigtig hier te bestuur veral saans en in reënweer.
Nadat motoriste vroeër vanjaar ook gekla het oor skade aan bande op die pad, is daar in Januarie van die slaggate herstel.

Die foto is vroeër van die slaggate op die R59 tussen Parys en Sasolburg geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



