
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat donderstorms, swaar reën en wind vandag te wagte kan wees in die sentrale en oostelike dele van Noordwes, sowel as die oostelike deel van die Vrystaat.
Koeler en bewolkte weer met reën is ook vir die res van die naweek voorspel,
Parys sal vandag en Sondag ‘n maksimum temperatuur van 23 grade Celsius hê.
Temperature sal tot Woensdag onder 30 grade Celsius wees met reën wat ook vir Maandag en Vrydag vir Parys voorspel word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



