Local newsNews
Jy gaan spaar by die pomp
Die verhoging in die brandstofheffing tree om middernag in werking.

Motoriste sal vanaf middernag 37c per liter spaar vir diesel, terwyl die petrolprys daal met 5c per liter vir alle grade.
Die prys van paraffien daal met 75c per liter, en gas word 89c per kilogram goedkoper.
Was dit egter nie vir die verhoging in die brandstofheffing wat ook môre in werking tree nie, sou motoriste selfs nog meer verligting by die brandstofpompe vir Junie kon gehad het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



