Local newsNews

Vredefort-vrou in hof vir moord

Die vrou is ure na die moord, dieselfde aand nog deur die polisie in hegtenis geneem.

’n Vrou van die Mokwallo-woonbuurt sal Maandag in die Vredefortse landdroshof verskyn op ‘n klag van moord na die dood van haar 34-jarige vriend, Thumello Mokone.

Polisiewoordvoerder sers. Josephine Rani sê ‘n rusie tussen die vrou en haar vriend het na wat beweer word handuit geruk en is die slagoffer met ‘n mes gesteek. Mokone is met ’n steekwond aan die bolyf na die Parys-hospitaal geneem, waar hy later aan sy beserings beswyk het.

Die voorval het Donderdagaand, 4 September omstreeks 19:30 in Jabafu-straat, Mokwallo, plaasgevind. het Rani gesê ’

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button