Local newsNews
Janike seil oor die hoogspringlat vir nuwe rekord
Die jarelange rekord is by die Sone-byeenkoms vir skole in Parys gebreek.
‘n Jarelange hoogspringrekord van ‘n oudleerder van Primêre Skool Parys, Jamie Brewer, is verlede Vrydag deur Janike van der Westhuizen gebreek toe sy by die Sone-atletiekbyeenkoms vir skole in Parys, dié rekord vir d012 van 1,30m na 1,33m verbeter het.
Knap gedaan Janike!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



