Local newsNews

Tyd loop uit om ‘n kans te staan om dié boek te wen

Gou spring die sluitingsdatum is vandag.

Onthou inskrywings vir vandeesmaand se Bybelblokraai sluit Vrydag. Die Bybelblokraai wat in verlede week se Gazette gepubliseer is, word aangebied deur die AGS Sion-gemeente in samewerking met Parys Gazette.

Al wat jy moet doen om ‘n kans te staan om die fantastiese boekprys, Die krag van gebed wanneer jy vrees deur Stormie Omartian, te wen, is om ‘n foto van jou voltooide blokraai te neem, en dan die foto te WhatsApp na 071 330 3882.

Maak seker jy stuur jou inskrywing betyds.

Kyk in die week se Gazette vir die maand se blokraai.
Die krag van gebed wanneer jy vrees kan met vandeesmaand se Bybelblokraai gewen word.
Die krag van gebed wanneer jy vrees kan met vandeesmaand se Bybelblokraai gewen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button