Op die foto is mnr. Mokhele (afrigter), Tidimalo Molupe
(800m atleet), Jenicke Hefer (spanbestuurder), Zanele Keswa (100m en aflos) en mnr. Ismail (skoolhoof). Foto: Verskaf
Vredefort Primêre Skool spog vanjaar met twee van sy atlete wat aan die SA Skoleatletiekkampioen- skappe in Kaapstad sal deelneem.
Die atlete is Tidimalo Molupe (800m) en Zanele Keswa (100m en aflos).
Mense wat vir Tidimalo finansieel kan help met die vervoerkoste om haar deelname in Kaapstad moontlik te maak, kan die spanbestuurder Jenicke Hefer kontak by 078 698 9570.
Op die foto is mnr. Mokhele (afrigter), Tidimalo Molupe (800m atleet), Jenicke Hefer (spanbestuurder), Zanele Keswa (100m en aflos) en mnr. Ismail (skoolhoof)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.