Local newsNews

Duiwe vat laaste keer kortpad dié naweek

Na die Trompsburg-vlug sal die middel- en langafstand vlugte beslis word om die uiteindelike kampioen vir die seisoen te bepaal.

Met die laaste van die kortafstand vlugte wat hierdie naweek vanaf Trompsburg gevlieg word, is die Legends-duiweklub se Maree-hokke tans die voorloper op die puntetabel met 462 punte.
Kort op sy hakke is Aspeling-hokke in die tweede plek met 439 punte, gevolg deur Nollie Meintjies in die derde posisie met 409 punte. Na die Trompsburg-vlug sal die middel- en langafstand vlugte beslis word om die uiteindelike kampioen vir die seisoen te bepaal.


So het verlede naweek se uitslae gelyk:

Smithfield Jaaroud
Maree-hokke – 1ste, 3de, 4de, 6de, 7de, 16de, 17de, 20ste, 21ste, 25ste
Aspeling-hokke – 2de, 11de, 12de, 13de
Sys van Rooyen-hokke – 5de, 15de, 24ste, 26ste, 29ste
Matthee Biesae-hokke – 8ste, 10de
Span Steenkamp – 9de
UJDUR-hokke – 14de, 19de
Nollie Meintjies – 18de, 22ste, 23ste, 30ste
MJ Lofts – 27ste, 28ste


Smithfield Ope-vlug

Maree-hokke – 1ste, 5de, 6de, 7de, 8ste, 9de, 11de, 14de, 18de, 23ste
Aspeling-hokke – 2de, 10de, 15de, 20ste, 28ste, 29ste
MJ Lofts – 3de, 19de, 22ste, 24ste, 30ste
Sys van Rooyen-hokke – 4de, 12de, 21ste, 26ste
UJDUR-hokke – 13de
Nollie Meintjies -16de, 17de, 27ste
Mathee Biesae-hokke – 25ste


Hopetown 1
Aspeling-hokke – 1ste, 3de, 4de, 7de, 11de, 14de, 15de
Nollie Meintjies – 2de, 5de, 10de, 12de, 16de
Sys van Rooyen-hokke – 6de, 8ste, 9de, 13de


Hopetown 2
Aspeling-hokke – 1ste, 4de, 7de, 12de, 15de, 18de, 19de
UJDUR-hokke – 2de, 5de, 9de, 10de, 11de, 14de, 21ste, 22ste, 23ste, 25ste, 28ste
MJ Lofts – 3de, 8ste, 13de, 17de, 20ste, 30ste
Nollie Meintjies – 6de, 27ste
Sys van Rooyen-hokke – 16de, 24ste, 26ste, 29ste

Danie Maree met een van sy duiwe. Foto: Verskaf
Danie Maree met een van sy duiwe. Foto: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button