Local newsNews
Langasems wys hul slag by VS-landloop kampioenskappe
Vir hierdie atlete is die provinsiale kampioenskappe 'n hoogtepunt waarvoor hard gewerk is om tot hier te kon kom.
Kaylalee Bezuidenhout (o17, YW2), Janco Ferreira (o14 4km), Jessie Joubert (o14, 4km) en Nuri Rourke (o15, 4km) neem Saterdag 15 Augustus vir die Fezile Dabi-span aan die Vrystaat-landloopkampioenskappe in Bloemfontein deel.
Die vier is leerders van Hoërskool Parys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



