Local newsNews

Kliprivier/Houtkopweg-kruising gesluit

Verwag verkeersvertragings.

Die T-aansluiting tussen Kliprivier en Houtkopweg by Vereeniging sal vanaf 16 Augustus vir ‘n tydperk van twee maande gesluit wees vir verkeer.

As gevolg van die sluiting van die kruising word verleer herlei op omliggende paaie en kan motoriste in dié omgewing druk verkeer verwag.

Met die sluiting van die Kliprivier/Houtkopweg kruising kan druik verkeer op omliggende paaie verwag word. Foto: Vaal Traffic Community
Met die sluiting van die Kliprivier/Houtkopweg kruising kan druik verkeer op omliggende paaie verwag word. Foto: Vaal Traffic Community

Gehoorsaam asseblief spoedbeperkings en beplan reistyd om verkeersvertragings te akkommodeer.

Daar word verwag dat verkeersdruk by reeds besige kruisings drasties van môre af sal toeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button