Local newsNews
Pure fiets-plesier vir graad R’e
Van 'n fietsie baan tot 'n wasstasie vir fietse het gesorg vir baie pret en plesier.
Graad R-leerders van Primêre Skool Parys het vandag fietsiedag gehou wat gesorg het vir groot pret. Daar is piekniek gehou, op die fietsbaan gery, en selfs fietse gewas.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



