Local newsSport

Aksie op die netbalbaan sorg vir pret oomblikke

Die Hoërskool se aksie-netbaldag is 'n jaarlikse instelling.

Die jaarlikse aksie-netbaldag by Hoërskool Parys het verlede week gesorg vir genoeg aksie en hope pret met Primêre Skool Parys se graad sewes wat kom saam speel het.


Onderwysers van die twee skole het mekaar ook op die netbalbaan uitgedaag, en het Hoërskool Parys se personeel ná ‘n spannende wedstryd met 12-10 geseëvier.

Die aksie netbal tussen die laer-en hoërskool is 'n jaarlikse instelling. Foto: Liezl Scheepers
Die aksie netbal tussen die laer-en hoërskool is ‘n jaarlikse instelling. Foto: Liezl Scheepers
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button