NewsNews
n Tjokker se sjokolade droom
Die Gazette het net voor Paastyd gaan inloer by die van der Walt gesin om saam met GJ en sy gesin die wonderlike tyd te vier. Hier is so paar foto’s oor die pure lekker van Paastyd. Die Gazette wens al hul lesers ‘n geseënde Paastyd toe. En ‘n veilige terugkoms as u reis. GJ …

GJ van der Walt geniet sy sjokolade hasie.
Hier is so paar foto’s oor die pure lekker van Paastyd.
Die Herald wens al hul lesers ‘n geseënd Paastyd toe. En ‘n veilige terugkoms as u reis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




